"> ');
Natural Medicine

Mense vra my gereeld: "Werk die produkte regtig"?

 

 

My antwoord is as volg:

 

 

  • Die besigheid is al vanaf 2012 aan die gang en groei daagliks, dit spreek vanself

 

  • Mense verloor fantasties, en hou aan koop totdat hulle op hulle doelgewig is, en dan verwys hulle ook familie en vriende....

 

  • Ek bemark en verkoop slegs produkte wat REGTIG werk, ek gaan nie al meer as 10 jaar spandeer het aan gemors wat nie werk nie :)

 

  • Jy het niks om te verloor nie, behalwe gewig: die keuse is JOUNE :)

 

  • Ek is 'n gekwalifiseerde Gewigsverlies-konsultant, asook Kruie-praktisyn, jy kry dus waardevolle inligting by my saam met die aankoop van die produkte (GRATIS).

 

About Gerda Gesondheid

Name *
E-mail *
Country *
City *
How did you find us? *
Message *
Qualifications