NB: Alle produkte word SELF gemaak vanaf 'n plaas in Wolmaransstad, NIKS word ingevoer nie. Pakkies en houers word met ontsmettingsmiddel behandel voordat dit gestuur word.

 

NOTE: All products are home-made from a farm in Wolmaransstad, NOT imported. Parcels and containers are treated with disinfectant before dispatching.

 

 

Online Consultation

Gratis aanlyn konsultasie om te bepaal watter produkte geskik is vir jou. Let asb daarop dat alle inligting wat jy verskaf, privaat bly, slegs ek lees dit. Let asb op die volgende: Ek is 'n gekwalifiseerde Gewigsverlies-konsultant, asook Kruie en Minerale Adviseur. Ek is 'n kenner in die gebied van gewigsverlies, en ek staan mense daagliks by met raad en wenke, dit is my voltydse werk (aanlyn konsultasies)