Welcome to Gerda Gesondheid

Your #1 Weight Loss & Health Shop

Product Information
gallery/ad best

Produkte Inligting

  •     Strictly Natural Turbo NATURAL IMMUNE BOOSTER
  •     Strictly Natural Xtreme Fatburner
  •     Strictly Natural Fatburn Rub
  •     Strictly Natural Sellulietroom & Seep
  •     Strictly Natural Detox NATURAL IMMUNE BOOSTER
  •     Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight loss booster)  NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C
  •     Strictly Natural Fat Blast Syrup  NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C
  •     Skinny Meal on The Go NATURAL IMMUNE BOOSTER
  •     Slash The Fat Tea NATURAL IMMUNE BOOSTER
  •     Slash The Fat Skinny Coffee & Hot Chocolate NATURAL IMMUNE BOOSTER
  •     Quit Produkte
  •     Strictly Mens' Range
  •     Strictly Natural Skin Range
  •     Herbal Products

 

Please note, the containers can differ, depending on what is available from my suppliers


Strictly Natural Turbo R250 NATURAL IMMUNE BOOSTER

Click to buy
Turbo  / Turbo Energybooster (Minerale)
Wat is Strictly Natural Turbo (Turbo Energybooster)  Wat doen dit? Strictly Natural Turbo is ‘n minerale poeier wat jy oplos in water en in die oggend op jou nugter maag drink, dit is  mineraalsoute en proe souterig. Dit “kickstart” die liggaam se prosesse en die metabolisme. Jy kan dit alternatiewelik oor jou kos gebruik.
 Dit doen die volgende:

  • Verlaag bloeddruk
  • Verminder selluliet
  • Verbeter bloedsomloop
  • Alkaliseer die liggaam (herstel die ph balans)
  • Verlig arthritis pyn
  • Verhoog energievlakke
  • Versnel gewigsverlies
  • Voorkom en verminder spatare
  • Verlaag cholesterolvlakke
  • Verminder kosdrange (“cravings”)
  • Is ‘n waterafdrywer (“diuretic”)
  • Verlig rugspasmas
  • Herstel bloedsuikervlakke & insulienweerstandigheid
  • Anti-oxidant
  • Verlig en voorkom spierkrampe

HOEKOM LAAT DIT JOU GEWIG VERLOOR
Hierdie produk is nie 'n mediese produk nie, dit is soortgelyk aan bv "Powerade / Energade", dit is 'n elektroliet drankie (net sonder enige suiker en preserveermiddels), maw dit hoef nie deur die mediese raad goedgekeur word nie, net soos bv Energade, dit is net baie goedkoper en bevat minerale wat gewigsverlies aanhelp, en geen kilojoules nie. Hierdie produk is 'n konsentraat van bestanddele in bv Rehidrate, Energade, Powerade, ens (m.a.w. elektroliet-middels), maar bevat geen  preserveermiddels of suiker nie, slegs minerale. Die foutiewe vlakke in jou liggaam word herstel en help sodoende dat jy gewig verloor.
Hoekom beveel ek Strictly Natural Turbo aan vir gewigsverlies – hoekom kan jy nie bloot ‘n dieet volg nie?  Hoekom kan jy dan nie net Powerade drink as die minerale uit elektroliet middels bestaan nie? Gewone elektrolietmiddels is baie hoog in kilojoules en suiker, as jy dit drink, sal jy waarskynlik gewig OPTEL, agv die baie kilojoules en suiker. Strictly Natural turbo herstel die PH balans in jou liggaam en herstel onder andere insulienweerstandigheid en suikervlakke.
Turbo GEBRUIKSAANWYSINGS
Drink sodra jy opgestaan het, op ‘n lee maag- jy kan eet of drink na 15 min
Week 1: ¼ teelepel opgelos in ‘n VOL glas water 1 x per dag
Week 2: ¼ teelepel opgelos in ‘n VOL glas water 2x per dag (2de glas voor 10 soggens, nadat jy geeet het)
Week 3: ½ teelepel opgelos in ‘n VOL glas water 1 x per dag
Week 4: ½ teelepel opgelos in ‘n VOL glas water 2x per dag (2de glas voor 10 soggens, nadat jy geeet het)
Drink voor 10 soggens anders kan dit jou wakker hou
BAIE BELANGRIK: Maksimum - 1/2 (HALWE) teelepel opgelos in VOL glas water - anders is dit te sout. As dit nog steeds te sterk is, gebruik ¼ (KWART) teelepel in ‘n VOL glas water. Meng met worcestersous, bovril, marmite, suurlemoensap, 1 teelepel cup a soup poeier, ens.
Alternatiewe maniere om die Turbo (Minerale) te gebruik:  In plaas daarvan om dit in die oggend te drink, meng dit met jou kos, bv in jou sop, in jou groente, ens.
BESTANDDELE
Natrum muriaticum, Chloride, Sodium, Sulfur, Calcium, Potassium, Oxygen, Lithium, Hydrogen, Magnesium, calcium citrate, potassium bicarbonate, Magnesium citrate, potassium citrate, calcium phosphoricum, magnesium phosphoricum, taraxocum officinale planta tota., Red Clover Cut,Yellow Dock Root,Elder Flowers,Nettle Ground,Rosehip Lemon Grass

 


Strictly Natural Xtreme Fatburner R290 for 30 tablets, R420 for 60 tablets

Click to buy 30 Tablets

Click to buy 60 Tablets
Fatburner Xtreme is 'n kapsule wat jy in die oggend met warm water drink (een kapsule per dag)
Bestanddele: Appelasyn en Gotu Kola
Appelasyn
-Help om eetlus te verminder agv pektien teenwoordig in die appelasyn. Hierdie stof meng met  water en swel in die maag, wat veroorsaak dat die eetlus verminder.
-Waterafdrywer. Appelasyn bevat 'n hoë hoeveelheid kalium. Appelasyn help kalium om oortollige  natrium (te veel sout) uit die liggaam te spoel. Dit lei tot gewigsverlies.
-Versnel metabolisme. Appelasyn bevat asynsuur. Wanneer asynsuur in kontak kom met kos, help  dit die liggaam om yster beter op te neem. 'n Hoë yster absorpsie lei tot 'n hoë suurstof gebruik,  wat die metabolisme versnel.
-Verbrand vet. Appelasyn help om die tyd wat vet in die maag is, te verminder, want dit verbeter  spysvertering. Dit op sy beurt lei tot gewigsverlies wanneer minder vet geabsorbeer word deur die  liggaam.
Newe-effekte
*Apple Cider Vinegar mag sooibrand veroorsaak. Fatburner Xtreme kan nie deur swanger en borsvoedende vrouens gebruik word nie.
Gotu Kola
Gotu Kola is 'n baie doeltreffende krui wat selluliet uit die liggaam spoel. Dit verbeter bloedsomloop en verbeter die struktuur van bindweefsel, laat nuwe kollageenvorming toe en maak die vel styf en ferm

 

 

Strictly Natural Fatburn Rub R250

Click to buy
NB: Hou in 'n koel plek, weg van hitte en sonlig.
Smeer 2 tot 4 druppels 2 tot 3 keer per dag aan jou polse OF smeer aan jou maag, heupe, arms, bene, enkels, of enige ander plek waar jy spesifiek wil vet verbrand. Versnel metabolisme (vetverbranding), reguleer bloedsuiker, beheer eetlus, verskaf energie.
Be sure to avoid applying essential oils to sensitive areas like your ears, around your eyes and mouth, and anywhere you have broken or damaged skin. Die druppels bevat essensiele olies, bv. Pomelo, Kaneel, Gemmer, Suurlemoen en meer. Jou liggaam neem dit op, dus geen newe-effekte en geen reuk nie.
Kan ook help met die volgende:
Gewigsverlies,"Cravings", Stabiliseer bloedsuiker, Stabiliseer bloeddruk, Verlaag cholesterol, Verminder die voorkoms van selluliet,
Verbeter bloedsomloop, Dreineer limfkliere,Verlig sinuspyn, Lupus, Fibromialgia, Migraines, Gewrigspyne (Karpal Tunnel, arthiritis ens)
Ideaal vir mense wat nie produkte bv strope, pille en poeier wil drink nie.

 


Strictly Natural Selluliet Room & Seep R350 #vetvryfiecombo

Click to buy
EETLUSDEMPER EN VETVERBRANDER, behandeling teen hardnekkige vet en selluliet
Smeer 2.5ml 2 keer per dag aan jou maag. Vir selluliet en om spesifieke areas te behandel: smeer ook aan bv bo-arms, heupe ens. Kan toegedraai word met “Glad-wrap” vir 30 – 60 minute vir maksimum effek. Be sure to avoid applying essential oils to sensitive areas like your ears, around your eyes and mouth, and anywhere you have broken or damaged skin.  Die room bevat essensiele olies, bv. Fennel, Bergamot, Patchouli en meer. Jou liggaam neem dit op, dus geen newe-effekte en geen reuk nie. Teen die tyd wat jy op jou doelgewig is, het jou liggaam by die korrekte balans (soos aangehelp met die druppels) aangepas, en behoort jy nie die gewig weer op te tel nie. MAW jou metabolisme, suikervlakke, vetverbranding, ens is aktief en gaan aanhou om korrek te werk. Versnel metabolisme (vetverbranding), reguleer bloedsuiker, beheer eetlus, verskaf energie.
#vetsepie (Cellulite Coffee Seep OF Lavender Loofa Seep) Werk uittekend saam met die room om hardnekkige selluliet te bestry

 

 


Strictly Natural 7 dag Detox Tee R350 NATURAL IMMUNE BOOSTER

Click to buy
Bestanddele:
Kruie en speserye GEEN CHEMIESE BESTANDDELE. 100% NATUURLIK. Caraway Seeds,Celery Seeds, Cinnamon, Cumin, Dandelion, Fennel Seeds, Ginger, Parsley, Psyllium Seeds, Senna, Turmeric, Red Clover Cut,Yellow Dock Root,Elder Flowers,Nettle Ground,Rosehip Lemon Grass
Hoe werk dit?
Elimineer gifstowwe in ons liggame, Natuurlike lakseermiddel, Dit reinig die kolon om die hoeveelheid gifstowwe in die liggaam te verminder. Dit het ook diuretiese (waterafdrywende) eienskappe om die spoel van 'n oormaat water en vloeistowwe uit die liggaam te bevorder. Die resultaat is vinnige gewigsverlies. Help om cholesterolvlakke te beheer. Absorbeer vloeistof in jou liggaam, gee jou 'n gevoel van versadig weess. Dit kan jou help om die hoeveelheid kos wat jy eet te beheer. Beheer bloedsuiker.
Kolon reiniger. Bevat vitamien C, kalium, mangaan, yster, folaat, en vesel. Dit is ook ryk aan phytonutriënten en het 'n hoë konsentrasie van vlugtige olies Help met spysvertering - verligt spysverteringsprobleme soos opgeblasenheid, winderigheid, hardlywigheid, koliek, gas, sooibrand, en selfs prikkelbare derm. Verlig waterretensie.Help om gifstowwe uit die liggaam te verwyder en verminder die risiko van urienweg probleme. Verminder vetsug - onderdruk die eetlus en skep 'n gevoel van versadig wees.
Newe effekte (slegs in uitsonderlike gevalle)
-    Diarree
-    Naarheid
-    Hoofpyn
Nie geskik vir borsvoedende vroue. Allergiese reaksies kan voorkom
Velig vir diabete, hoë bloeddruklyers, ens.. Veilig vir enige person ouer as 12. Geen kontra-indikasies met ander medikasies nie
Aanwysings:
5 teelepels detox poeier gemeng met 1½ liter water.
Kook die mengsel. Gooi deur sif. Gooi oorblyfsel weg. Verkoel mengsel, drink deur die loop van die dag.
Kan gegeur word met suurlemoensap of heuning. Die aangemaakte vloeistof kan in die yskas geplaas word.. Kan een keer per maand gevolg word. Jy moet 6 glase per dag van die mengsel neem, kan dit stadig of vinnig drink.

 

 


Strictly Natural Health Mixture  NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C (Fat Blast Weight loss booster) R350

Click to buy
Hoe werk dit?
*  Balanseer pH. Alkaliseer jou bloed pH - 'n alkaliese liggaam sit vet om in spiere en energie. 'n Liggaam met 'n gesonde pH verloor vinniger gewig
*  Bevat: Mangaan vitamien A, C ,E en K, minerale soos kalsium, fosfor, kalium, yster, foliensuur, niasien, tiamien en riboflavien
*  Borrie verhoog die vloei van gal in die maag wat help om vet af te breek Borrie verbrand vet
*  Diuretika wat waterretensie verminder
*  Eetlusdemper
*  Elimineer die teenwoordigheid van LDL cholesterol ("slegte" cholesterol)
*  Granaatsap is 'n eetlusdemper
*  Help met gesonde funksionering van maag, hart en lewer
* Kaneel verlaag bloedsuiker vlakke saam met 'n slegte cholesterol vlakke ( LDL) terwyl dit geen invloed op die goeie cholesterol ( HDL)  
Die verlaging van bloedsuikervlakke en verbetering van cholesterol verhoudings help om insulienweer stand of pre- diabetes te keer.
Omdat hoë bloedsuikervlakke kan lei tot verhoogde berging van vet deur die liggaam, help kaneel om te verhoed die liggaam vet verberg, en stel jou instaatom gewig te verloor.
Dit vertraag die vertering van kos, dus bly jy langer versadig en eet minder. Dit help jou om gewig te verloor . Dit help ook die liggaam om koolhidrate meer doeltreffend te verwerk en dit help ook met gewigverlies. Studies toon dat abdominale vinniger deur kaneel verbrand word
*  Lemmetjiesap : Uitstekende vetverbrander
*  Suurlemoensap : bevat pektien, 'n oplosbare vesel wat help met gewigsverlies
*  Verbeter bloedsomloop - beveg selluliet
*  Verbeter spysvertering en dus help om gewig te verloor
*  Verbrand vette en cholesterol
*  Verhoed dat nierstene vorm
*  Verlaag bloeddruk
*  Verminder gewrigspyn in persone met osteoartritis, arthiritis & jig
*  Versnel metabolisme

 NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C
Bestanddele
Kaneel, Gemmer, Borrie, Heuning, Kalium, Red Clover Cut,Yellow Dock Root,Elder Flowers,Nettle Ground,Rosehip Lemon Grass, Suurlemoensap, Lemmetjiesap, Granaatsap, Gedistilleerde water, Preserve: Citric acid
Nie geskik vir persone wat aan lae bloeddruk ly nie, ook nie geskik vir mense wat allergies is vir speserye nie
Geskik vir kinders en vrouens wat borsvoed
Instruksies:
Skud BAIE goed Bêre onmiddellik in die yskas sodra jy dit ontvang
het. Die natuurlike bestanddele kan moontlik "gas" vorm, dit is heeltemal normaal, dit kan ook die smaak affekteer. Maak die bottel  oor 'n bak oop, vir ingeval dit mors nadat jy dit  geskud het, sodat jy dit kan teruggooi in die  bottel.
Drink 2 eetlepels voor elke ete  (3 keer per dag)
Een bottel is veronderstel om 2 weke te hou,  indien nie, gebruik 'n kleiner eetlepel.
Jy kan dit geur met suurlemoensap, oros, ens, net nie gaskoeldranke nie. Gebruik binne 6 maande nadat dit oopgemaak is

 

 


Strictly Natural Xtreme Fat Blast Syrup  NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C R400 vir 3 weke, R700 vir 6 weke

Click to buy 3 week supply

Click to buy 6 week supply
Speeds up your metabolism: 3 or 6 week program, burn stubborn fat, or if you have  reached a plateau
Lose 5 - 10kg in 3 weeks, no diet or exercise. You will first begin to lose fatty deposits in the stomach area and the hips, then the rest of the body. 20 - 25ml is consumed in the morning and evening for 3 weeks. After that you should take a break for 1 week and, if needed, can be repeated again, not longer than three weeks (6 weeks total)
Na die 6 weke kan jy die volgende gebruik: Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight Loss Booster)
Benefits for health: antimicrobial, spasmolytic, cytotoxic, antiseptic, diuretic, stimulant, and antioxidant properties, appetite suppressant, fat burner, increases metabolism

 NATURAL IMMUNE BOOSTER, PRESERVED WITH VIT C
It contains:
– calcium, potassium, magnesium and phosphorus, as some of the most prominent minerals, fibers and vitamin C,
– volatile oils (such as mustard oil), which are anti-viral and can help fight infection.
– Glucosinolates, which are found to affect the metabolism of hormones. Among them there is Sinigrin, which is found to relive the symptoms of water retention, due to its stimulating effect on the blood capillaries. ,
No known severe, serious, or moderate interactions with other drugs, except warfarin (cannot use this product if you are on warfarin, there are other products availble for you). Common side effects include: Stomach upset, not suitable if you suffer from heartburn or have a stomach ulcer (can be too strong, you can use the Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight Loss Booster))
Instruksies: Skud voor gebruik en bêre permanent in die yskas. Drink 25ml in die oggend, voor ontbyt, 20ml voor aandete, onverdun. Gebruik die medisynemaat wat saamgegee word. As jy vergeet het om te drink, drink sodra jy onthou, maak nie saak as dit na ete is nie. Drink slegs vir 3 weke, neem dan 'n 7 dae rustyd voordat jy met die volgende bottel begin. Die rustyd is noodsaaklik omdat die Horseradish (peperwortel) baie sterk is, en jou maag 'n rustydperk nodig het, dit is ook hoekom jy dit slegs vir 2 x 3 weke kan gebruik. Jy kan dit weer gebruik na 4 weke indien jy sou wou.
Bestanddele: Horseradish, Lemon Juice, Cinnamon, Honey, Ginger, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Preserve: Citric acid

 

 


Skinny Meal on The Go R550 vir 30 etes, R900 vir 60 etes NATURAL IMMUNE BOOSTER

Click to buy 30 meals

Click to buy 60 meals
50gram vervang 1 maaltyd per dag. Word gemeng met water of melk. Jy kan jou eie geursel ook byvoeg.
520 kaloriee per porsie, 15 gram proteien, 0g vet, 10g koolhidrate
Bestanddele: lensies, bruin rys, oats, chia sade, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass. GEEN PRESERVEERMIDDELS, GEEN SOYA OF KUNSMATIGE VERSOETERS
Geskik vir: Swanger vroue, kinders, vroue wat borsvoed, persone met ENIGE MEDIESE kondisie. Kan saam met al die huidige Gerda Gesondheid produkte gebruik word. Gemiddelde gewigsverlies: 2 - 4kg per week
Hoe werk dit om te help met gewigsverlies?
- Lae kilojoule inhoud, help jou dus om minder te eet, so verband jou liggaam meer kilojoules as wat dit inneem
- Oats versnel metabolisme (spoed waarteen jou liggaam vet verbrand), maak versadig
- Proteiene keer dat jou liggaam velle vorm en sit die vet om in spiere, maak versadig
- Kruie maak jou niere en lewer skoon (detoks). Dit versnel vetverbranding
Chia beheer eetlus en maak jou versadig, help ook met vetverbranding

 

 

 

Slash the Fat Tee R400 vir 4 weke, R700 vir 8 weke NATURAL IMMUNE BOOSTER

Click to buy 4 week supply

Click to buy 8 week supply

Bestanddele: Ashwagandha, Rhodiola, Angelica, Licorice & other herbs. This tea works by balancing and optimizing hormones. Hormones are key in understanding fat loss. Drink twice a day, 15 minutes before a meal, breakfast and lunch
Dit is poeier, jy gooi dit in kookwater vir 5 min, en drink. Kan ook saam met koffie of tee gedrink word. Kan gegeur word met suurlemoensap en heuning. Help boosts metabolism and betters digestion.
The natural anti-microbial effects improve immune function. It can also reduce inflammation that is common in overweight people.
Being rich in iron, it helps improve blood circulation.Believed to be helpful for people who either overeat or under eat due to environmental stress. Keeps Cholesterol Levels In Check . Stimulates The Thyroid Gland. Boosts Your Immunity. Can Help Strengthen Muscles. Diuretic. Beat Stress-Related Weight Gain. Gives Metabolism A Boost. Boosts Immunity, Burns Fat.Overcome Fatigue And Improve Circulation. Powerful benefits ranging from combating diabetes and cancer to relieving arthritis, high blood pressure, asthma, rheumatism, and stress. Boosts Energy. Burns Belly Fat. Lowers the Stress Hormone Cortisol. Fights Depression.
It does NOT cause the “jitters” and quick letdown of other energy boosters like caffeine. As you may know, body fat gets stored in adipose tissue. Once fat is stored in this tissue, it is hard to get rid of. That’s why some people just can’t seem to get rid of certain fatty spots, including “love handles” or a fatty “tire” around the abdomen. The body does possess an enzyme called hormone-sensitive lipase that is capable of breaking down fat stored in adipose tissue. But this enzyme is not especially active. This is where rhodiola rosea comes in. Extracts of rhodiola rosea have the capacity to activate hormone-sensitive lipase, thus increasing the breakdown of fat stored in adipose tissue.

 

 


Slash the Fat Skinny Coffee OR Hot Chocolate R400 vir 4 weke, R700 vir 8 weke NATURAL IMMUNE BOOSTER

Click to buy 8 week supply

Click to buy 8 week supply
Dit proe soos gewone koffie  of hot chocolate. Word soos gewone koffie / hot chocolate gemaak
1. Rich in anti-oxidants: Green coffee beans area rich source of antioxidants, which reduce the damaging effects of free radicals in our body and help improve our overall health.
2. Boosts metabolism: The chlorogenic acid present in green coffee beans is also known as a metabolism booster. It increases the basal metabolic rate (BMR) of the body to a great extent, which in turn minimizes excessive release of glucose from liver into blood.
3. Helps burn extra fat: It helps in maintaining the balanced levels of nutrients in our body. It speeds up the metabolism of our body so that it can burn out unwanted fat and calories faster.
4. Suppresses appetite: If you are suffering from frequent hunger pangs, then, green coffee can help the body to suppress appetite.
It can control food cravings and help to avoid overeating.
5. Management of diabetes: These green beans are also capable of managing type 2 diabetes successfully. Their extract is known to lower high levels of blood sugar, while accelerating weight loss.
6. Reduces levels of bad cholesterol: Our cholesterol levels can be checked considerably with green coffee beans. Studies have shown that it can be managed by consuming green coffee beans extract regularly.
7. Helps improving blood circulation
Ingredients: Coffee powder OR Cocoa powder, Green coffee bean powder, Yellow Dock Root, Rosehip, Elder Flowers, Red Clover Cut, Lemon Grass, Yerba Mate , Green Tea, Nettle
Possible side effects (NOT LIKELY, only in extreme cases): Insomnia, Restlessness and nervousness, Diarrhoea, Nausea, Vomiting, Increased heart rate, Frequent urination.

 

 

 

Quit Produkte
Craving Buster Roll On R250 Click to buy
Verban cravings met Roll on On-The-Go Crave Relief
Bestaan uit essensiele olies - GEEN NEWE-EFFEKTE
Doen die volgende:
* Help om eetlus te onderdruk, help om die bloedsuikervlakke te balanseer, help om suikerdrang te beveg en help om ooreet te verminder
* Help met emosionele en stres eetdrange
* Verbrand vet en versnel metabolisme
Usage: Roll on inside of wrists and rub wrists together to activate. Hold writs up to nose and breathe in deeply
Sugar Quit Stix Stokkies - suig daaraan wanneer jy cravings kry
Quit Lip -Ice - Gebruik soos nodig wanneer jy cravings kry

 

 

 

Strictly Natural Skin Range R500

Click to buy
Velsorgreeks - Strictly Natural . Die reeks sluit die volgende 4 produkte  in: Cleanser, Toner, Moisturiser, Treatment (e.g Acne, wrinkles, etc - YOU specify the treatment needed, product made to YOUR requirements!) Word spesiaal vir jou behoeftes aangepas, veral as jy 'n probleemvel het, of 'n uiters sensitiewe vel. Ingredients: Coconut oil, Castor oil, Green Tea, Chamomile, Lavender, Apple Cider Vinegar, Witch Hazel, Rose Water, Lotion Base, Essential Oils NO PRESERVATIVES, 100% natural ingredients. Geskik vir UITERS SENSITIEWE VELLE. Ek is allergies vir ALLE winkelprodukte, en kan slegs hierdie gebruik.

 

Strictly Natural Mens Range
Weight loss & Weight Gain Email admin@gerdagesondheid.co.za for info
    Body Building
    Liver and kidney Cleansing
    Endurance
    Intimate health
    Meal replacements

 

 

 

Herbal Products To buy: http://www.herbladies.co.za/Online-Shop/
Pain serum 100ml R150 EXCL DELIVERY #pynvryfie
Insomnia serum 100ml R150 EXCL DELIVERY #slaapvryfie
All in 1 Herbal Cream R100 EXCL DELIVERY #einadoepa
For all skin related problems: Eczema, Rosacea, Acne, Allergies, Fever Blisters, etc
Cellulite Cream R200 100ml EXCL DELIVERY #vetvryfie
Toothpaste R50 EXCL DELIVERY #skoonsterktanne
Roll on R50 EXCL DELIVERY #niksstinklyfie
Body Mist R50 EXCL DELIVERY #bottelbad
Room Mist R50 EXCL DELIVERY #kamerbad
Hand and Body Lotion 250ml R50 EXCL DELIVERY #lyfvryfie
More on www.herbladies.co.za