Online shop: http://gerda.webplusshop.com/

More of Diana's products available at:
http://bulbinella.wix.com/gerdagesond
Wie en wat is Gerda Gesondheid?
Gerda Gesondheid is 'n "Aanlyn Internet Posbesteldiens" - ek KOERIER landwyd (SA) vanaf Potchefstroom - GEEN AGENTE NIE

Ek werk bedags en kan gevolglik nie foonoproepe of smse neem, of mense persoonlik sien nie. Navrae word na 3 beantwoord - per email of Facebook alleenlik.
Geen kredietkaart benodig nie.

Indien jy in Potchefstroom bly, en jy persoonlik jou produkte wil kom afhaal, kan dit slegs na 5 gedoen word - op afspraak alleenlik, bestel asb 3 (DRIE) werksdae vooraf per email of by die aanlynwinkel.
Omdat dit 'n posbesteldiens is, hou ek nie vooraad aan nie, ek werk slegs op bestelling. LW ek is nie bedags beskikbaar nie, slegs na 5 smiddae, en glad nie naweke nie.
LW die produkte is nie in winkels beskikbaar nie, omdat dit 'n posbesteldiens is (ONLINE MAIL ORDER SOOS BV BID OR BUY)
Slegs indien jy in Potchefstroom woonagtig is

Aanlynwinkel:
http://gerda.webplusshop.com/
www.gerdagesondheid.co.za
Email: wordmaer@gmail.com
Facebook blad: https://www.facebook.com/gerda.e.timms

Due to the continuous strikes by the post office, the Seller will make use of a Courier service of their choice. NO OTHER COURIER SERVICE TO BE USED