Testimonials

 "Werk die produkte regtig"?
Slegs 'n paar testimonials:

 

  • Ilze: Ek is 39jr insulien afhanklike diabeet. Het verkeerde ouderdom bereik waar ek oef en steeds reg eet mar kry niks afgeval nie. Ek was 6weke op stroop. 8.7kg en 75.9cm verloor in 10 weke. Suiker moes ek net mooi monitor het agv die kaneel en res vd bestandele want suiker was bietjie laag. Ek wil graag vir almal wat wonder of Gerda se stroop en koffie werk se.... Ek glo in haar produkte. Ek was 1 keer op ander 'wonder middel' al wat dit veroorsaak het was dat ek dubbeld my gewig opgetel het na ek gestop het. Ek het Aug 2019 van Gerda te hore gekom. Was skrikkerig. Eks 39jr n insulien afhanklike diabeet en ook insulien weerstandig. Na ek aan verkeerde kant vd ouderdom is sit als uit. En niks werk. So ja die koffie en stoop werk regtig. Ek lyk en voel wonderlik. En suiker is pragtig. En die belangrikste.... Na ek als gestop het tel ek NIKS op nie. En nee ek eet net gesond geen dieet. En ek oefen bietje

 

  • Chaleen: Ek moet dankie se vir jou, jou produkte is van die beste en jy het my gebring van 98 af na 85 toe💃💃💃😍😍🥳

 

  • Jo Ann: Goeie dag Gerda🙂, ek hoop dit gaan goed.. Eerstens wil ek net vir jou bedank, alhoewel dit nou so laat is, maar ek het weer vandag so bietjie geweeg. Sedert ek die produk ophou gebruik het (agv ek dit nie meer kon bekostig omdat my kontrak klaar gemaak het) het ek net die boekie se riglyne, oefening en eetgewoontes gevolg. Vandat ek die produkte gebruik het is het ek letterlik 10kg verloor!!! 60kg na 50kg!! Ek voel goed🙂, baie goed en daai boekie is soos my trooskombers🙈, die riglyne vanaf die eetery tot die oefening is nou my leefwyse, en ek geniet dit🙂. Omdat jou produkte so leker werk en ek so goed lyk, wil my sussie dit ook gebruik, ek wil net weet tydens die lockdown fase of jy steeds koffie en pilletjies en so aan verkoop??
    Weereens baie dankie, hoop om van jou te hoor
    Dis n groot plesier, weereens ek moet jou dankie se😀.. Ek het nooit geweet gesond eet en leef en oefening en alles kan mens so ongelooflik laat voel.. Dit het alles by jou produkte begin🙈

 

  • Merilize: Goeie more .Ek voel om.myself te knyp . Ek het verlede Woensdag begin met die Skinny Coffee , geen dieet , hier en daar n aanpassing gemaak . Ek het wel n maag virus ook opgedoen ,so was 2 dae buite aksie en het vanwee medikasie nie koffie gedrink . Steeds ...al sou dit ook bybedra het , is ek n hele 5 kg ligter as verlede Woensdag 🤪. Ek werk by n fabriek en by ons afdeling is 4 industriele skale ,en ek het op 2 gaan toets. Super excited

 

  • Melanie: Hi gerda, wil net laat wet ek het 13kg sover verloor met slash the fat tee. Net 2 weke ek eet reg en voel klaar baja beter. Ek het al als getry op die mark en vir die eerste keer kan ek se n produk werkso bja dankie gerda vir al jou hulp

 

  • Chantelle: Ek het vanoggend geweeg na 1 maand op die tee. 11kg af en 74cm overall

 

  • Elaine: Ht ook haar produk al gebruik en ht oor di 10 kg verloor. (Koffie en Xtreme Fat Blast)

 

  • Cheryl: My seun gebruik dit nou vir 3 mnde en hy het al 14 kg verloor. )Fat Blast Health Mix)

 

  • Elme: Ek is 1.9kg ligter na 5 dae met die stroop en die koffie

 

  • Baie dankie Gerda, ek waardeer dit baie.  Ek het al 10kg verloor saam met die xtreme fatburner en die fat blast stroop.  Nou vir die volgende 10kg... Groete Annette

 

  • Goeie dag. Hoop dit gaan goed? Met my gaan dit uitstekend!!! Gerda, ek is ‘n Tipe 2 Diabeet en insulien afhanklik. Ek spuit 3 keer ‘n dag en het tussen 30-50 eenhede per slag gespuit. Nadat ek jou produk begin gebruik het, het my suiker telling geval na ‘n normale mens se suiker telling. Dit lees tussen 4 en 6 nou (Ek kon dit nooit onder 10 kry nie….) Ook het ek alreeds 8kg verloor in ‘n kwessie van 22 dae. Ek is so trots op myself en wil graag baie dankie sê vir die produk. Ek is glad nie spyt ek het dit begin gebruik nie. Moet sê ek was skepties aan die begin, want ek het al soveel produkte probeer en niks werk rerig nie. Die feit dat ek my suiker onder beheer kan kry is absoluut fantasties!!! Ek voel nie meer moeg en uitgeput nie. Vriendelike Groete, Kenau

 

  • More Gerda Ek wil net baie dankie se vir jou produk. Ek gebruik dit nou al amper ‘n maand, met bietjie oefening by (fietsry). Ongelukkig het ek ‘n skouer operasie gehad en kan nie nou baie oefen nie, maar ek kan darem se ek het so 7kg gewig verloor en voel baie goed. Ek het ook stysel suiker ens baie gesny.. Baie dankie.Elouise

 

  • Good morning. I am so excited. I just had to tell someone. Because I have not told my family a thing about this.  2.9 KGS down   and 24 cms down in my first week. Wow i am just super chuffed. Gwen

 

 

 

 

Testimonials