"> ');
Welkom by Gerda Gesondheid

Jou #1 Gewigsverlies en Gesondheidswinkel

Produkte Inligting

Produkte Inligting

  •     Lady Skinny / Skinny Guy Weight Loss Solution

  •     Lady Skinny / Skinny Guy Fat Bomb

  •     Strictly Natural Xtreme Fatburner (Kapsules)

  •     Strictly Natural Sellulietroom & Seep

  •     Strictly Natural 7 dag Detox Tee

  •     Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight loss booster) NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

  •     Strictly Natural Fat Blast Syrup  NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

  •     Skinny Meal on The Go (Maaltydvervanger)

  •     Slash The Fat Skinny Coffee NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

 

Let daarop dat die houers kan verskil, afhangende van wat by my verskaffers beskikbaar is

 

Lady Skinny/ Skinny Guy Weight Loss Solution R250 (een maand se voorraad), R400 (2 maande se voorraad

*Verbrand vet: Deur die spysvertering te verbeter en die liggaam op sellulêre vlak te versterk, kan Lady  Skinny Weight Loss Solution help om gewigsverlies te bevorder en sodoende die liggaam van vet en gifstowwe bevry.
* Verminder kosdrange, sodat jy nie kosse met baie suiker en koolhidrate wil eet nie
* Natuurlike diuretikum (waterafdrywer)
* Lady Skinny Weight Loss Solution is in staat om die liggaam te help om die pH-vlak en bloeddruk te beheer
* Kan help met bewegingsiekte ("motion sickness")
* Dit is 'n goeie kruiemiddel om hoofpyn te genees en 'n natuurlike slaapmiddel
* Kan menstruele siklus reguleer en hormone balanseer
* Dit is verreweg een van die beste en maklikste maniere om te ontgif / detoks
* Lady Skinny Weight Loss Solution bevat kalium, wat kan help om bloeding van die tandvleis te voorkom
* Help om die bloedsuikervlakke te balanseer
* Natuurlike spysverteringshulpmiddel
* Help om moegheid te verlig en elektrolietverlies te bekamp
* Ideaal vir spierspasmas, krampe en rugpyn
* Dit is goed om gedagtes te kalmeer en spiere te help ontspan
* Dit verlig asemhalingsprobleme soos asma, brongitis en allergieë, natuurlike antihistamien
* Kan help om aarprobleme soos spatare te verminder of te voorkom
* Handhaaf en versterk energievlakke

* Versterk immuunstelsel

100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie
* Raadpleeg jou dokter as jy hoë bloeddruk of hartversaking het

200ml - 1 maand se voorraad, 1 teelepel per dag gemeng met 1 glas water
Bestanddele: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water

 

 

Lady Skinny/ Skinny Guy Weight Fat Bomb Druppels R300

Olie infused druppels, drink 5 tot 10 druppels per dag

Vetverbrander, eetlusdemper, verskaf energie, stabiliseer bloedsuiker, help met kosdrange, verlaag bloeddruk, verminder slegte cholesterol, stimuleer die immuunstelsel, kan help om maagsere te genees, help met beter bloedsomloop

NB asb: Swangerskap / Laktasie: Vermy gebruik. Inligting rakende veiligheid en effektiwiteit tydens swangerskap en laktasie ontbreek. Stop die gebruik van Fat Bomb minstens 'n week voor beplande operasies NIE geskik as u bloedverdunners gebruik nie

Bestanddele: Minerale, Herbal infused olie (Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass) en essensiele olies

 


VERBETERDE FORMULE Xtreme Fatburner R290
Fatburner Xtreme is 'n kapsule wat jy 2 MAAL PER DAG VOOR ETES DRINK
Bestanddele:
Apple Cider Vinegar Powder, Garcinia Cambogia Extract, Green Tea Extract 
Gotu Kola Powder, Chromium Picolinate, Vitamin B6
Appelasyn
-Help om eetlus te verminder agv pektien teenwoordig in die appelasyn. Hierdie stof meng met  water en swel in die maag, wat veroorsaak dat die eetlus verminder.
-Waterafdrywer. Appelasyn bevat 'n hoë hoeveelheid kalium. Appelasyn help kalium om oortollige  natrium (te veel sout) uit die liggaam te spoel. Dit lei tot gewigsverlies.
-Versnel metabolisme. Appelasyn bevat asynsuur. Wanneer asynsuur in kontak kom met kos, help  dit die liggaam om yster beter op te neem. 'n Hoë yster absorpsie lei tot 'n hoë suurstof gebruik,  wat die metabolisme versnel.
-Verbrand vet. Appelasyn help om die tyd wat vet in die maag is, te verminder, want dit verbeter  spysvertering. Dit op sy beurt lei tot gewigsverlies wanneer minder vet geabsorbeer word deur die  liggaam.
Newe-effekte
*Apple Cider Vinegar mag sooibrand veroorsaak. Fatburner Xtreme kan nie deur swanger en borsvoedende vrouens gebruik word nie.
Gotu Kola
Gotu Kola is 'n baie doeltreffende krui wat selluliet uit die liggaam spoel. Dit verbeter bloedsomloop en verbeter die struktuur van bindweefsel, laat nuwe kollageenvorming toe en maak die vel styf en ferm

 


Strictly Natural Selluliet Room & Seep R350 #vetvryfiecombo

VETVERBRANDER, behandeling teen hardnekkige vet en selluliet
Smeer 2 keer per dag aan jou probleemareas. Vir selluliet en om spesifieke areas te behandel: smeer ook aan bv bo-arms, heupe ens. Kan toegedraai word met “Glad-wrap” vir 30 – 60 minute vir maksimum effek. Vermy sensitiewe areas bv rondom oë en mond, en op enige plek waar daar stukkende of beskadigde vel is.  Die room bevat essensiele olies, bv. Fennel, Bergamot, Patchouli en meer. Jou liggaam neem dit op, dus geen newe-effekte en geen reuk nie. Versnel metabolisme (vetverbranding), reguleer bloedsuiker, beheer eetlus, verskaf energie.
#vetsepie (Cellulite Loofa Seep) Werk uitstekend saam met die room om hardnekkige selluliet te bestry

 


Strictly Natural 7 dag Detox Tee R350 NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER
Hoe werk dit?
Elimineer gifstowwe in ons liggame, Natuurlike lakseermiddel, Dit reinig die kolon om die hoeveelheid gifstowwe in die liggaam te verminder. Dit het ook diuretiese (waterafdrywende) eienskappe om die spoel van 'n oormaat water en vloeistowwe uit die liggaam te bevorder. Die resultaat is vinnige gewigsverlies. Help om cholesterolvlakke te beheer. Absorbeer vloeistof in jou liggaam, gee jou 'n gevoel van versadig wees. Dit kan jou help om die hoeveelheid kos wat jy eet te beheer. Beheer bloedsuiker.
Kolon reiniger. Bevat vitamien C, kalium, mangaan, yster, folaat, en vesel. Dit is ook ryk aan phytonutriënten en het 'n hoë konsentrasie van vlugtige olies Help met spysvertering - verligt spysverteringsprobleme soos opgeblasenheid, winderigheid, hardlywigheid, koliek, gas, sooibrand, en selfs prikkelbare derm. Verlig waterretensie.Help om gifstowwe uit die liggaam te verwyder en verminder die risiko van urienweg probleme. Verminder vetsug - onderdruk die eetlus en skep 'n gevoel van versadig wees.
Newe effekte (slegs in uitsonderlike gevalle)
-    Diarree
-    Naarheid
-    Hoofpyn
Nie geskik vir borsvoedende vroue. Allergiese reaksies kan voorkom
Velig vir diabete, hoë bloeddruklyers, ens.. Veilig vir enige person ouer as 12. Geen kontra-indikasies met ander medikasies nie
Aanwysings:
5 teelepels detox poeier gemeng met 1½ liter water.
Kook die mengsel. Gooi deur sif. Gooi oorblyfsel weg. Verkoel mengsel, drink deur die loop van die dag.
Kan gegeur word met suurlemoensap of heuning. Die aangemaakte vloeistof kan in die yskas geplaas word.. Kan een keer per maand gevolg word. Jy moet 6 glase per dag van die mengsel neem, kan dit stadig of vinnig drink.

Bestanddele: Kruie en speserye GEEN CHEMIESE BESTANDDELE. 100% NATUURLIK. Caraway Seeds, Celery Seeds, Cinnamon, Cumin, Dandelion, Fennel Seeds, Ginger, Parsley, Psyllium Seeds, Senna, Turmeric, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass

 


Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight loss booster) R350 NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER
Hoe werk dit?
*  Balanseer pH. Alkaliseer jou bloed pH - 'n alkaliese liggaam sit vet om in spiere en energie. 'n Liggaam met 'n gesonde pH verloor vinniger gewig
*  Bevat: Mangaan vitamien A, C ,E en K, minerale soos kalsium, fosfor, kalium, yster, foliensuur, niasien, tiamien en riboflavien
*  Borrie verhoog die vloei van gal in die maag wat help om vet af te breek Borrie verbrand vet
*  Diuretika wat waterretensie verminder
*  Eetlusdemper
*  Elimineer die teenwoordigheid van LDL cholesterol ("slegte" cholesterol)
*  Granaatsap is 'n eetlusdemper
*  Help met gesonde funksionering van maag, hart en lewer
* Kaneel verlaag bloedsuiker vlakke saam met 'n slegte cholesterol vlakke ( LDL) terwyl dit geen invloed op die goeie cholesterol ( HDL)  
Die verlaging van bloedsuikervlakke en verbetering van cholesterol verhoudings help om insulienweer stand of pre- diabetes te keer.
Omdat hoë bloedsuikervlakke kan lei tot verhoogde berging van vet deur die liggaam, help kaneel om te verhoed die liggaam vet verberg, en stel jou instaatom gewig te verloor.
Dit vertraag die vertering van kos, dus bly jy langer versadig en eet minder. Dit help jou om gewig te verloor . Dit help ook die liggaam om koolhidrate meer doeltreffend te verwerk en dit help ook met gewigverlies. Studies toon dat abdominale vinniger deur kaneel verbrand word
*  Lemmetjiesap : Uitstekende vetverbrander
*  Suurlemoensap : bevat pektien, 'n oplosbare vesel wat help met gewigsverlies
*  Verbeter bloedsomloop - beveg selluliet
*  Verbeter spysvertering en dus help om gewig te verloor
*  Verbrand vette en cholesterol
*  Verhoed dat nierstene vorm
*  Verlaag bloeddruk
*  Verminder gewrigspyn in persone met osteoartritis, arthiritis & jig
*  Versnel metabolisme
Bestanddele: Kaneel, Gemmer, Borrie, Heuning, Kalium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Suurlemoensap, Lemmetjiesap, Granaatsap, Gedistilleerde water, Preserve: Citric acid
Nie geskik vir persone wat aan lae bloeddruk ly nie, ook nie geskik vir mense wat allergies is vir speserye nie
Geskik vir kinders en vrouens wat borsvoed
Instruksies:
Skud BAIE goed Bêre onmiddellik in die yskas sodra jy dit ontvang
het. Die natuurlike bestanddele kan moontlik "gas" vorm, dit is heeltemal normaal, dit kan ook die smaak affekteer. Maak die bottel  oor 'n bak oop, vir ingeval dit mors nadat jy dit  geskud het, sodat jy dit kan teruggooi in die  bottel.
Drink 2 eetlepels voor elke ete  (3 keer per dag)
Een bottel is veronderstel om 2 weke te hou,  indien nie, gebruik 'n kleiner eetlepel.
Jy kan dit geur met suurlemoensap, oros, ens, net nie gaskoeldranke nie. Gebruik binne 6 maande nadat dit oopgemaak is

 


Strictly Natural Xtreme Fat Blast Syrup R400 vir 3 weke, R700 vir 6 weke NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

Versnel metabolisme, verbrand hardnekkige vet, of help wanneer jy 'n plato bereik het. 3 of 6 weke program

Verloor 5 - 10 kg in 3 weke, geen dieet of oefening nie. Jy begin eers vet in die maagarea en die heupe verloor, en dan die res van die liggaam. 20 - 25ml word soggens en saans vir 3 weke gedrink. Daarna moet jy 1 week 'n pouse neem en, indien nodig, kan dit herhaal word, nie langer as drie weke nie (totaal 6 weke) Na die 6 weke kan jy die volgende gebruik: Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight Loss Booster)

Drink slegs vir 3 weke, neem dan 'n 7 dae rustyd voordat jy met die volgende bottel begin. Die rustyd is noodsaaklik omdat die Horseradish (peperwortel) baie sterk is, en jou maag 'n rustydperk nodig het, dit is ook hoekom jy dit slegs vir 2 x 3 weke kan gebruik. Jy kan dit weer gebruik na 4 weke indien jy sou wou.
Voordele vir die gesondheid: waterafdrywer, antioksidant, eetlusonderdrukker, vetverbrander, versnel metabolisme
Dit bevat:

- kalsium, kalium, magnesium en fosfor en vitamien C,

- vlugtige olies (soos mosterdolie), wat antiviraal is en kan help om infeksie te beveg.

Geen ernstige interaksies met ander medisyne is bekend nie, behalwe warfarine (kan hierdie produk nie gebruik as jy op warfarin is nie; daar is ander produkte wat beskikbaar is). Algemene newe-effekte sluit in: sooibrand, nie geskik as u aan sooibrand ly of 'n maagsweer het nie (kan te sterk wees; jy kan die Strictly Natural Health Mix (Fat Blast Weight Loss Booster) gebruik
Bestanddele: Horseradish, Lemon Juice, Cinnamon, Honey, Ginger, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Preserve: Citric acid

 


Skinny Meal on The Go (Maaltydvervanger) R550 vir 30 etes, R900 vir 60 etes NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER
50gram vervang 1 maaltyd per dag. Word gemeng met water of melk. Jy kan jou eie geursel ook byvoeg.
520 kaloriee per porsie, 15 gram proteien, 0g vet, 10g koolhidrate
Bestanddele: lensies, bruin rys, oats, chia sade, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass. GEEN PRESERVEERMIDDELS, GEEN SOYA OF KUNSMATIGE VERSOETERS
Geskik vir: Swanger vroue, kinders, vroue wat borsvoed, persone met ENIGE MEDIESE kondisie. Kan saam met al die huidige Gerda Gesondheid produkte gebruik word. Gemiddelde gewigsverlies: 2 - 4kg per week
Hoe werk dit om te help met gewigsverlies?
- Lae kilojoule inhoud, help jou dus om minder te eet, so verband jou liggaam meer kilojoules as wat dit inneem
- Oats versnel metabolisme (spoed waarteen jou liggaam vet verbrand), maak versadig
- Proteiene keer dat jou liggaam velle vorm en sit die vet om in spiere, maak versadig
- Kruie maak jou niere en lewer skoon (detoks). Dit versnel vetverbranding
Chia beheer eetlus en maak jou versadig, help ook met vetverbranding

 


Slash the Fat Skinny Coffee R400 vir 4 weke, R700 vir 8 weke NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER
Dit proe soos gewone koffie. Word soos gewone koffie gemaak.
1. Ryk aan anti-oksidante: groen koffiebone is 'n ryk bron van antioksidante, wat die skadelike gevolge van vrye radikale in ons liggaam verminder en algemene gesondheid help verbeter.

2. Verhoog die metabolisme: die chloorogeen suur wat in groen koffiebone voorkom, staan ​​ook bekend as 'n metabolismeversneller. Dit verhoog die basale metaboliese tempo (BMR) van die liggaam tot 'n groot mate, wat op sy beurt die oormatige vrystelling van glukose uit die lewer in die bloed verminder.

3. Help om ekstra vet te verbrand: dit help om die gebalanseerde vlakke van voedingstowwe in ons liggaam te handhaaf. Dit versnel die metabolisme van ons liggaam sodat dit ongewenste vet en kalorieë vinniger kan verbrand.

4. Onderdruk eetlus: As jy gereeld honger is, dan kan groen koffie die liggaam help om eetlus te onderdruk.

Dit kan voedselbehoeftes (“cravings”) beheer en help om ooreet te voorkom.

5. Die hantering van diabetes: Hierdie groenbone is ook in staat om tipe 2-diabetes suksesvol te bestuur. Dit is bekend dat hul aftreksel hoë bloedsuikervlakke verlaag, terwyl dit gewigsverlies vinniger versnel.

6. Verminder die vlakke van slegte cholesterol: ons cholesterolvlakke kan aansienlik met groen koffiebone gekontroleer word. Studies het getoon dat dit bestuur kan word deur gereeld ekstrakte van groen koffiebone te verbruik.

7. Help om die bloedsomloop te verbeter

Bestanddele: Koffiepoeier, kakaopoeier, groen koffiebone, Yellow Dock Root, Rosehip, Elder Flowers, Red Clover Cut, Lemon Grass, Yerba Mate , Green Tea, Nettle

Moontlike newe-effekte (slegs in uiterste gevalle): Slapeloosheid, rusteloosheid en senuweeagtigheid