"> ');
Welkom by Gerda Gesondheid

Jou #1 Gewigsverlies en Gesondheidswinkel

Produkte Inligting

Produkte Inligting

  •     Lady Skinny / Skinny Guy Weight Loss Solution

  •     Xtreme Lady Skinny / Skinny Guy Fat Burn Booster

  •     Lady Skinny / Skinny Guy Fat Bomb

  •     Xtreme Fatburner Kapsules

  •     Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight loss booster) NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

  •     Strictly Natural Fat Blast Syrup  NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

  •     Skinny Meal on The Go (Maaltydvervanger)

 

Let daarop dat die houers kan verskil, afhangende van wat by my verskaffers beskikbaar is

 

Lady Skinny/ Skinny Guy Weight Loss Solution R275 (een maand se voorraad), R440 (2 maande se voorraad)

*Verbrand vet: Deur die spysvertering te verbeter en die liggaam op sellulêre vlak te versterk, kan Lady  Skinny Weight Loss Solution help om gewigsverlies te bevorder en sodoende die liggaam van vet en gifstowwe bevry.
* Verminder kosdrange, sodat jy nie kosse met baie suiker en koolhidrate wil eet nie
* Natuurlike diuretikum (waterafdrywer)
* Lady Skinny Weight Loss Solution is in staat om die liggaam te help om die pH-vlak en bloeddruk te beheer
* Kan help met bewegingsiekte ("motion sickness")
* Dit is 'n goeie kruiemiddel om hoofpyn te genees en 'n natuurlike slaapmiddel
* Kan menstruele siklus reguleer en hormone balanseer
* Dit is verreweg een van die beste en maklikste maniere om te ontgif / detoks
* Lady Skinny Weight Loss Solution bevat kalium, wat kan help om bloeding van die tandvleis te voorkom
* Help om die bloedsuikervlakke te balanseer
* Natuurlike spysverteringshulpmiddel
* Help om moegheid te verlig en elektrolietverlies te bekamp
* Ideaal vir spierspasmas, krampe en rugpyn
* Dit is goed om gedagtes te kalmeer en spiere te help ontspan
* Dit verlig asemhalingsprobleme soos asma, brongitis en allergieë, natuurlike antihistamien
* Kan help om aarprobleme soos spatare te verminder of te voorkom
* Handhaaf en versterk energievlakke

* Versterk immuunstelsel

100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie
* Raadpleeg jou dokter as jy hoë bloeddruk of hartversaking het

200ml - 1 maand se voorraad, 1 teelepel per dag gemeng met 1 glas water
Bestanddele: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water

 

Xtreme  Lady Skinny/ Skinny Guy Fat Burn Booster  R600 (een maand se voorraad), R950 (2 maande se voorraad)

* STERKER WEERGAWE VAN DIE GEWONE LADY SKINNY / SKINNY GUY

200ml - 1 maand se voorraad, 1 teelepel (5ml) per dag gemeng met 1 glas water (240ml)

EKSTRA VETVERBRANDERS EN DETOX FUNKSIE BYGEVOEG

* Help met pyn en inflammasie

* Help met "Gut Health"

* 100% natuurlik, geen newe-effekte

* Detox, maak niere en lewer skoon, verbrand vet, onderdruk eetlus, versnel metabolisme, versterk immuunstelsel, herstel bloedsuikervlakke, stabiliseer bloeddruk, en vele meer

* Jy drink soggens 1 teelepel gemeng met 1 glas water, en dit is dit!

* Geen hongerly, geen oefening, geen snaakse middels wat jy in jou liggaam inspuit nie.

* Mense met kroniese medikasie en siektes kan ook Lady Skinny / Skinny Guy gebruik, dit is 'n 100% natuurlike produk, geskik vir mans, dames en kinders

* Jy kan heuning of suurlemoensap byvoeg, of met rooibostee drink.

* Smaak soos chai tee.

* Verbrand vet: Deur die spysvertering te verbeter en die liggaam op sellulêre vlak te versterk, kan Lady  Skinny Weight Loss Solution help om gewigsverlies te bevorder en sodoende die liggaam van vet en gifstowwe bevry.
* Verminder kosdrange, sodat jy nie kosse met baie suiker en koolhidrate wil eet nie
* Natuurlike diuretikum (waterafdrywer)
* Lady Skinny Weight Loss Solution is in staat om die liggaam te help om die pH-vlak en bloeddruk te beheer
* Kan help met bewegingsiekte ("motion sickness")
* Dit is 'n goeie kruiemiddel om hoofpyn te genees en 'n natuurlike slaapmiddel
* Kan menstruele siklus reguleer en hormone balanseer
* Dit is verreweg een van die beste en maklikste maniere om te ontgif / detoks
* Lady Skinny Weight Loss Solution bevat kalium, wat kan help om bloeding van die tandvleis te voorkom
* Help om die bloedsuikervlakke te balanseer
* Natuurlike spysverteringshulpmiddel
* Help om moegheid te verlig en elektrolietverlies te bekamp
* Ideaal vir spierspasmas, krampe en rugpyn
* Dit is goed om gedagtes te kalmeer en spiere te help ontspan
* Dit verlig asemhalingsprobleme soos asma, brongitis en allergieë, natuurlike antihistamien
* Kan help om aarprobleme soos spatare te verminder of te voorkom
* Handhaaf en versterk energievlakke

* Versterk immuunstelsel

100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie
Bestanddele: Gemmer, Kaneel, Borrie, Gemengde kruie, Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water

 

 

Lady Skinny/ Skinny Guy Weight Fat Bomb Druppels R300

Olie infused druppels, drink 5 tot 10 druppels per dag

Vetverbrander, eetlusdemper, verskaf energie, stabiliseer bloedsuiker, help met kosdrange, verlaag bloeddruk, verminder slegte cholesterol, stimuleer die immuunstelsel, kan help om maagsere te genees, help met beter bloedsomloop

NB asb: Swangerskap / Laktasie: Vermy gebruik. Inligting rakende veiligheid en effektiwiteit tydens swangerskap en laktasie ontbreek. Stop die gebruik van Fat Bomb minstens 'n week voor beplande operasies NIE geskik as u bloedverdunners gebruik nie

Bestanddele: Minerale, Herbal infused olie (Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass) en essensiele olies

 


Xtreme Fatburner Kapsules R319
Fatburner Xtreme is 'n kapsule wat jy 2 MAAL PER DAG VOOR ETES DRINK
Bestanddele:
Apple Cider Vinegar Powder, Garcinia Cambogia Extract, Green Tea Extract 
Gotu Kola Powder, Chromium Picolinate, Vitamin B6
Appelasyn
-Help om eetlus te verminder agv pektien teenwoordig in die appelasyn. Hierdie stof meng met  water en swel in die maag, wat veroorsaak dat die eetlus verminder.
-Waterafdrywer. Appelasyn bevat 'n hoë hoeveelheid kalium. Appelasyn help kalium om oortollige  natrium (te veel sout) uit die liggaam te spoel. Dit lei tot gewigsverlies.
-Versnel metabolisme. Appelasyn bevat asynsuur. Wanneer asynsuur in kontak kom met kos, help  dit die liggaam om yster beter op te neem. 'n Hoë yster absorpsie lei tot 'n hoë suurstof gebruik,  wat die metabolisme versnel.
-Verbrand vet. Appelasyn help om die tyd wat vet in die maag is, te verminder, want dit verbeter  spysvertering. Dit op sy beurt lei tot gewigsverlies wanneer minder vet geabsorbeer word deur die  liggaam.
Newe-effekte
*Apple Cider Vinegar mag sooibrand veroorsaak. Fatburner Xtreme kan nie deur swanger en borsvoedende vrouens gebruik word nie.
Gotu Kola
Gotu Kola is 'n baie doeltreffende krui wat selluliet uit die liggaam spoel. Dit verbeter bloedsomloop en verbeter die struktuur van bindweefsel, laat nuwe kollageenvorming toe en maak die vel styf en ferm

 


Strictly Natural Xtreme Fat Blast Syrup R440 vir 3 weke, R770 vir 6 weke NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER

Versnel metabolisme, verbrand hardnekkige vet, of help wanneer jy 'n plato bereik het. 3 of 6 weke program

Verloor 5 - 10 kg in 3 weke, geen dieet of oefening nie. Jy begin eers vet in die maagarea en die heupe verloor, en dan die res van die liggaam. 20 - 25ml word soggens en saans vir 3 weke gedrink. Daarna moet jy 1 week 'n pouse neem en, indien nodig, kan dit herhaal word, nie langer as drie weke nie (totaal 6 weke) Na die 6 weke kan jy die volgende gebruik: Strictly Natural Health Mixture (Fat Blast Weight Loss Booster)

Drink slegs vir 3 weke, neem dan 'n 7 dae rustyd voordat jy met die volgende bottel begin. Die rustyd is noodsaaklik omdat die Horseradish (peperwortel) baie sterk is, en jou maag 'n rustydperk nodig het, dit is ook hoekom jy dit slegs vir 2 x 3 weke kan gebruik. Jy kan dit weer gebruik na 4 weke indien jy sou wou.
Voordele vir die gesondheid: waterafdrywer, antioksidant, eetlusonderdrukker, vetverbrander, versnel metabolisme
Dit bevat:

- kalsium, kalium, magnesium en fosfor en vitamien C,

- vlugtige olies (soos mosterdolie), wat antiviraal is en kan help om infeksie te beveg.

Geen ernstige interaksies met ander medisyne is bekend nie, behalwe warfarine (kan hierdie produk nie gebruik as jy op warfarin is nie; daar is ander produkte wat beskikbaar is). Algemene newe-effekte sluit in: sooibrand, nie geskik as u aan sooibrand ly of 'n maagsweer het nie (kan te sterk wees; jy kan die Strictly Natural Health Mix (Fat Blast Weight Loss Booster) gebruik
Bestanddele: Horseradish, Lemon Juice, Cinnamon, Honey, Ginger, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Preserve: Citric acid

 


Skinny Meal on The Go (Maaltydvervanger) R550 vir 30 etes, R900 vir 60 etes NATUURLIKE IMMUNITEIT VERSTERKER
50gram vervang 1 maaltyd per dag. Word gemeng met water of melk. Jy kan jou eie geursel ook byvoeg.
520 kilojoules per porsie, 15 gram proteien, 0g vet, 10g koolhidrate
Bestanddele: lensies, bruin rys, oats, chia sade, Red Clover Cut, Yellow Dock Root, Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass. GEEN PRESERVEERMIDDELS, GEEN SOYA OF KUNSMATIGE VERSOETERS
Geskik vir: Swanger vroue, kinders, vroue wat borsvoed, persone met ENIGE MEDIESE kondisie. Kan saam met al die huidige Gerda Gesondheid produkte gebruik word. Gemiddelde gewigsverlies: 2 - 4kg per week
Hoe werk dit om te help met gewigsverlies?
- Lae kilojoule inhoud, help jou dus om minder te eet, so verband jou liggaam meer kilojoules as wat dit inneem
- Oats versnel metabolisme (spoed waarteen jou liggaam vet verbrand), maak versadig
- Proteiene keer dat jou liggaam velle vorm en sit die vet om in spiere, maak versadig
- Kruie maak jou niere en lewer skoon (detoks). Dit versnel vetverbranding
Chia beheer eetlus en maak jou versadig, help ook met vetverbranding